Afrikaanse Letterkundevereniging
ALV-KONGRES 2016
Wêrelde en/in wêrelde: Die Afrikaanse letterkunde en “vertaling”
EERSTE OPROEP VIR REFERATE
Die 17de hoofkongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging word in 2016 vanaf 31 Augustus tot 2 September aangebied deur die Departement Afrikaans en Nederlands, Potchefstroomkampus (NWU).
U word hartlik uitgenooi om referaatvoorstelle van ongeveer 250 woorde teen29 April 2016 voor te lê.
Klik hier om meer inligting af te laai.